Die onder 15 sewes rugbyspan van die Hoërskool Hans Moore het die Sutherland Toernooi gewen.  Baie dankie aan elke speler vir hul harde werk en baie geluk!!